WELKOM BY AGS AQUILA GEMEENTE
ONS MISSIE
Elkeen; Bereik Een; Leer Een
Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
Matt 28:19
ONS VISIE
Om die koninkryk van God te bou, uit te brei en herlewing te bewerkstellig.
Sedert die dae van Johannes die Doper tot nou toe breek die koninkryk van die hemel vir homself ‘n pad oop, en mense wat hulle kragtig inspan, kry dit in besit.
Matt 11:12
MEER OOR ONS
Gemeente Pastoor
Pastoor Handre en Nici kan hier vir ons ‘n persoonlike stukkie skryf, waar hulle vandaan kom, wat hulle passie is ens. Hierdie stuk is spesifiek om mense bloot te stel aan wie hulle is – bietjie van ‘n introduction vir die wat hulle nog nie ken nie.
Pastoor Handre’ & Nici Olivier
HERLEWING BEGIN BY JOU
raak betrokke by
Ons Gemeenskap